Monday, December 28, 2015

FW: Beter laat as nooit, ek hoop :) - Dig Report

Hallo Pietie

Sal jy asseblief die 'dig report' van Messene 2015 ook op die blog plaas?

Byvoorbaat dankie

Magdel

 

From: Elanij Swart [mailto:nijswart@gmail.com]
Sent: 24 December 2015 7:37 AM
To: Le Roux, Magdel
Subject: Re: Beter laat as nooit, ek hoop :) - Dig Report

 

Ai, dis dalk beter met die actual attachment by :)

 

2015-12-24 7:34 GMT+02:00 Elanij Swart <nijswart@gmail.com>:

Magdel,

 

Jammer hierdie het so lank gevat, 'n paar onverwagte goedjies het opgepop. Ek sukkel bietjie met die griekse boekie wat te groot is maar sal dit nou uitfigure. Ek hoop julle het 'n baie lekker Kersfees en nuwe jaar en dat jy mooi herstel van die operasie. Laat weet as daar iets is wat moet verander of as daar enige iets anders is :)

 

Elanij