Monday, September 5, 2016

Hazor 2016 team

The Hazor 2016 team

FW: Fotos

Dit is alles nog Israel 2016 foto's.

Dankie

 

From: Antoinette Swart [mailto:oumaanto@gmail.com]
Sent: 02 September 2016 8:34 AM
To: Le Roux, Magdel
Subject: Fotos

 

Naand uit 'n baie koue Kaap

 

Ek heg vir jou die beloofde fotos aan. Daar is 25 en jy kan daarmee maak wat jy wil. Ek het maar 'n mengsel gemaak van mense en dinge. Ek neem nooit eintlike baie mense af nie. Moes ook so 'n bietjie van die plante bysit en die sonsopkoms oor Hazor. Laasgenooemde was elke oggend vir my soooo mooi!!

 

Was lekker om jou stem vanmiddag te hoor. Ja, ek werk bietjie teen tyd, want hoop om hoofstuk 2 klaar te hĂȘ voordat ons Pretoria toe kom. Ek wil mos einde 2018 klaar wees. Sal maar sien, want ek wil dit darem geniet ook.

 

Ek dink baie aan jou en al jou werk. Baie sterkte daarmee.

 

Liefde.

Anto

 

NS In my haas het ek granate verkeerd gespel. Ai, ai, ai toe gooi die rekenaar my byskrifte in alfabetiese orde nadat ek dit mooi kronologies gerankskik het

FW: Alweer fotos

 

 

From: Antoinette Swart [mailto:oumaanto@gmail.com]
Sent: 02 September 2016 8:28 AM
To: Le Roux, Magdel
Subject: Alweer fotos

 

Liewe Magdel 

 

Ek sien vanoggend die fotos van gister het nie deurgegaan nie - was te groot tenspyte van die feit dat ek dit kleiner gemaak het.

 

Ek het dit nou verdeel en stuur die apart.

 

Anto