Wednesday, October 12, 2016

Die B-span: Karen, Loretha, Loraine, Willemien, Louise

Your message is ready to be sent with the following file or link
attachments:

IMG_2109.jpg

Note: To protect against computer viruses, e-mail programs may prevent
sending or receiving certain types of file attachments. Check your e-mail
security settings to determine how attachments are handled.

---
This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
https://www.avast.com/antivirus

Standbeeld van Artemis in die Museum

Your message is ready to be sent with the following file or link
attachments:

IMG_2194.jpg

Note: To protect against computer viruses, e-mail programs may prevent
sending or receiving certain types of file attachments. Check your e-mail
security settings to determine how attachments are handled.

---
This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
https://www.avast.com/antivirus

Die stadsmuur van Messene

Groete,
Louise

---
This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
https://www.avast.com/antivirus

Messene. Mavromati en Ithome

Groete,
Louise

---
This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
https://www.avast.com/antivirus

Mosaieke, Messene

Your message is ready to be sent with the following file or link
attachments:

IMG_2088.jpg

Note: To protect against computer viruses, e-mail programs may prevent
sending or receiving certain types of file attachments. Check your e-mail
security settings to determine how attachments are handled.

---
This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
https://www.avast.com/antivirus

Monemvasia

Groete,
Louise

---
This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
https://www.avast.com/antivirus

Magdel en ? by die uitstalling van perde in die stadion

Your message is ready to be sent with the following file or link
attachments:

IMG_1941.jpg

Note: To protect against computer viruses, e-mail programs may prevent
sending or receiving certain types of file attachments. Check your e-mail
security settings to determine how attachments are handled.

---
This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
https://www.avast.com/antivirus

Magdel by die standbeeld van Leonidas in Sparta - "Kom vat ons!"

Your message is ready to be sent with the following file or link
attachments:

DSCN2798.jpg

Note: To protect against computer viruses, e-mail programs may prevent
sending or receiving certain types of file attachments. Check your e-mail
security settings to determine how attachments are handled.

---
This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
https://www.avast.com/antivirus

Die Zorba dansers!

Your message is ready to be sent with the following file or link
attachments:

IMG_2037.jpg

Die Parthenon, Athene

Groete,
Louise

---
This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
https://www.avast.com/antivirus

Die opgrawingsterrein, Messene

Your message is ready to be sent with the following file or link
attachments:

IMG_2084.jpg

Note: To protect against computer viruses, e-mail programs may prevent
sending or receiving certain types of file attachments. Check your e-mail
security settings to determine how attachments are handled.

---
This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
https://www.avast.com/antivirus

Magdel, Loretha en Loraine aan die grawe

Your message is ready to be sent with the following file or link
attachments:

IMG_2254.jpg

Note: To protect against computer viruses, e-mail programs may prevent
sending or receiving certain types of file attachments. Check your e-mail
security settings to determine how attachments are handled.

---
This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
https://www.avast.com/antivirus

Magdel oorhandig 'n Mandela hemp aan prof. Themelis

Groete,
Louise

---
This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
https://www.avast.com/antivirus

Die "Mall"

Groete,
Louise

---
This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
https://www.avast.com/antivirus

Die 2016 opgrawers in Persa se restaurant

Your message is ready to be sent with the following file or link
attachments:

IMG_2369.jpg

Note: To protect against computer viruses, e-mail programs may prevent
sending or receiving certain types of file attachments. Check your e-mail
security settings to determine how attachments are handled.

---
This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
https://www.avast.com/antivirus

Ontbyt in Athene

Groete,
Louise

---
This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
https://www.avast.com/antivirus

Monday, September 5, 2016

Hazor 2016 team

The Hazor 2016 team

FW: Fotos

Dit is alles nog Israel 2016 foto's.

Dankie

From: Antoinette Swart [mailto:oumaanto@gmail.com]
Sent: 02 September 2016 8:34 AM
To: Le Roux, Magdel
Subject: Fotos

Naand uit 'n baie koue Kaap

Ek heg vir jou die beloofde fotos aan. Daar is 25 en jy kan daarmee maak wat jy wil. Ek het maar 'n mengsel gemaak van mense en dinge. Ek neem nooit eintlike baie mense af nie. Moes ook so 'n bietjie van die plante bysit en die sonsopkoms oor Hazor. Laasgenooemde was elke oggend vir my soooo mooi!!

Was lekker om jou stem vanmiddag te hoor. Ja, ek werk bietjie teen tyd, want hoop om hoofstuk 2 klaar te hê voordat ons Pretoria toe kom. Ek wil mos einde 2018 klaar wees. Sal maar sien, want ek wil dit darem geniet ook.

Ek dink baie aan jou en al jou werk. Baie sterkte daarmee.

Liefde.

Anto

NS In my haas het ek granate verkeerd gespel. Ai, ai, ai toe gooi die rekenaar my byskrifte in alfabetiese orde nadat ek dit mooi kronologies gerankskik het

FW: Alweer fotos

From: Antoinette Swart [mailto:oumaanto@gmail.com]
Sent: 02 September 2016 8:28 AM
To: Le Roux, Magdel
Subject: Alweer fotos

Liewe Magdel 

Ek sien vanoggend die fotos van gister het nie deurgegaan nie - was te groot tenspyte van die feit dat ek dit kleiner gemaak het.

Ek het dit nou verdeel en stuur die apart.

Anto

Wednesday, August 31, 2016

Israel trip

Hi ladies

I thought since everybody has so many fantastic photo's and comments I decided to give mine a miss.

I have enclosed the pieces I shared on our travels as something different.

I am not sure if it will add value, but feel free to decide.

Cannot believe a month ago today I was standing in Arad. 

Kind Regards 

Sent from Windows Mail

Tuesday, August 30, 2016

FW: Allerlei

Pietie jy kan van die aangehegde artikels en die verslaggie hieronder ook om ons blog vir Israel 2016 sit asseblief.

From: Geo de Kock [mailto:geodekock@mweb.co.za]
Sent: 08 August 2016 1:45 PM
To: Le Roux, Magdel; 'Derry, Mark'; 'Du Plessis, Petrus'; 'Du Toit, Anneke'; 'Fourie, Suzette'; 'Le Roux, Magdel'; 'Le Roux, Zena'; 'Marx, Elmien'; 'Meijer, Lucille'; 'Pretorius, Sanita'; 'Scott, Donald'; 'Swart, Antoinette'; 'Swart, Elanij'; 'Teledimo, Innocentia'; 'Van der Smit, Mieke'; 'Van der Walt, Maryke'; 'Van Niekerk, Anna'
Cc: Ottilie de Kock
Subject: RE: Allerlei

Liewe Magdel en Groep

Dit is ‘n pragtige sonnige, pre-lentedag aan die voet van Tafelberg hier langs die Weskus-see (Table View is mos die poort na dié blommestreek).  Vriende van ons sê Vredenburg en Langebaan is prentjiemooi.  So, ons sou veel eerder nou dáár wou wees, maar met die maand se rondloop in Israel is ons lot eenvoudig:  platsit broer!  -  agter die(reke)lessenaar!

So tussen werk-en-rus deur die afgelope week was ons gedagtes maar die heeltyd by jul almal in die “dig”, by die kibbutz en in die bus met oë vasgenael op die Land, sy mense en omgewings.  En wanneer ek ‘n Israeliese/Palestina pleknaam in die Bybel raakloop, kan ek eenvoudig nie verder lees voor ek nie in ‘n bron gesien het waar presies dit was/is nie!  Ek kan nou gladnie verstaan hoe enige teologiese student ooit die bediening kan ingaan sonder ‘n vroeë besoek aan Israel nie!  Soos julle dit ook in jul indrukke vertel het:   alles waarvan ons in die Bybel lees, is nou net eenvoudig só ‘n groter WERKLIKHEID.  Nie dat dit nie ook in die verlede was nie, maar julle sal verstaan…

Ook aan jou weer-eens BAIE DANKIE Magdel dat jy ons saamgeneem het met sóveel moeite en toewyding.  Ons het die feit dat jy gewoon een van ons was én terselfdertyd vanuit die rykdom van alles wat jy rondom jou vakgebied weet, met sóveel nederigheid en entoesiasme met ons gedeel het, baie waardeer en geniet.  Jy is ‘n puik toerleier!  Ons sal maklik in die toekoms weer wil saamgaan as die middele dit sou toelaat.  Maar dan sommer van die eerste dag van die seisoen af, want daardie gat tussen die klippe beloof dalk veel meer as wat ons kan dink – wie weet?!  Dieselfde geld vir tekens in al die ander grawe-kampies!  Intussen kyk ons hoe die water die see inloop voor enige drome waar kan word.  

Baie dankie vir letterlik elke plek wat jy ons gaan wys het, tydsdruk ten spyt.  Ons kan maar net dink dat jy ons veel meer sou wou wys, soos jy inderdaad gesê het.  Selfs die deurdraf deur alles, maar met tyd ingebou vir ook geestelike stilword en inademing van wat ons sien en beleef, was elke minuut die moeite werd en kosbaar!  Wat ‘n stimilus om nou nog méér te kan sien en beleef!  Intussen het ons almal baie foto’s en herinneringe om met tyd weer te besoek en te verwerk.

Ons kennismaking met die Bybelse Argeologie as wetenskap en die betekenis daarvan was vir ons ‘n verryking wat ons nooit weer sal vergeet nie.  Nooit geweet die opgrawingswetenskap is só deeglik planmatig en omvangryk t.o.v. ontdekkings reeds gemaak en die bydrae daarvan tot die verstaan van die geskiedenis en selfs Skrifuitleg nie!  Dit gaan om bestaanswortels en (geloofs)lewens-identiteit van ons as Christusgelowiges wat net sóveel dieper dieptes bereik en wyer horisonne kry!

Donald het toe vanoggend voor ons huis verbygedraf!  Lekker gemaklike styl in sy ligblou drafgoed!  Ek Wapp toe gou vir hom dat ek hom toevallig deur die studeerkamervenster gesien het en… hier kom hy wéér verby, terug.  Toe dit ‘n derde maal gebeur, weet ek – hy soek adres.  Gil vir hom deur ‘n venster en toe kon ons weer lekker gesels en planne maak vir weersiens.  Sodra ek kansie kry, sal ek die suidelikes kontak dat ons ‘n afspraak kan maak.  Eers Woensdagaand se optrede in ‘n gemeente voorberei, kleingroepreëlings tref, Donderdagaand kooroefening t.w.v. Grand West-uitvoering Saterdagaand, Sondagoggend optrede vir FEBA Radio in ‘n gemeente… Julle ken mos die storie van volgepakte dagprogramme… Dan’s daar ook huis-en-haard en projekte vir die res van die jaar.  Wat ‘n seën om so normaal bedrywig en besig te kan wees!  Ons kyk uit vir wat julle in Oktober gaan aanvang.

Met dit alles gesê:  dit was so lekker om met jul elkeen iets soos Israel-familie te kon word.  Dankie vir jul saamwees en meeleef met my en Ottilie.  Ons stem saam:  julle het elkeen ook op ons lewens ‘n permanente indruk kom maak.  Ons hoop dat ons julle almal weer sal kan sien êrens vorentoe. 

Ons sal ons bes doen om iets aan foto’s-organiseer te doen, maar met my inherrente versigtigheid vir tegnologie (vrees vir die tyd wat die opslurp), moet julle maar net hoop dat dit gou sal gebeur!  Ons sal móét, want almal vra ons uit…!

Dankie vir die voorbeeld wat julle al reeds gestel het d.m.v. sosiale media (Anneke!) en met Wapp-foto’s (Maryke e.a.)!

O ja, laat ek sommer nou my bydraes oor Qumran en Karmel hier aanhaak.  Ook ‘n klein operasie, maar hier kom dit…  

Ottilie se info oor Nasaret en Betlehem is ongelukkig (nog) nie op rekenaar nie – ons sal kyk wat ons kan doen.

Shalom!

GeO

From: Le Roux, Magdel [mailto:Lrouxm1@unisa.ac.za]
Sent: 08 August 2016 10:32 AM
To: De Kock, Geo; Derry, Mark; Du Plessis, Petrus; Du Toit, Anneke; Fourie, Suzette; Le Roux, Magdel; Le Roux, Magdel; Le Roux, Zena; Marx, Elmien; Meijer, Lucille; Pretorius, Sanita; Scott, Donald; Swart, Antoinette; Swart, Elanij; Teledimo, Innocentia; Van der Smit, Mieke; Van der Walt, Maryke; Van Niekerk, Anna
Subject: Allerlei

Hallo Almal

Net weer ‘n woordjie van dank van my kant vir elkeen van julle wat aan die Israel en meer spesifiek Hasor-ekskursie deelgeneem het. Elkeen van julle se bydrae en persoonlikhede het dit weereens ‘n baie unieke en  suksesvolle ervaring gemaak. Dankie vir julle harde werk, toewyding, ondersteuning en veral insette (as gidse) en al die grappies. Dit was heerlik om elkeen van julle beter te leer ken en julle het inderdaad my lewe verryk.

Mag ek vra asseblief:

1)      Dat elkeen sy/haar beste 20 foto’s of video’s (met ‘n titel of opskriffie en jou naam) vir my aan te stuur sodat ek dit op webwerf en my foto-blog kan plaas. Sal so bly wees as julle dit voor die einde van Augustus kan doen (want ek vertrek in September na Griekeland). Stuur asseblief na  prouxx.magdelemail@blogger.com

2)      Julle kan na my foto-blog gaan kyk by  www.magdelleroux.blogspot.com

3)      Indien iemand so gaaf wil wees om ‚n prensentation van al die plekke wat ons besoek het en ‚n oorsig oor ons opgrawings by Hasor te maak en vir my te stuur sal ek soooo bly wees. Meeste van julle is soveel meer vaardig met die tipe van tegnologie as wat ek kan droom om te wees. Laat weet asseblief as jy gelei voel om dit te doen.

Ons hoop om ‚n reunie vir die mense in die Noorde in Oktober te hou. Sal binnekort bevestig. Laat weet wanneer julle in die Suide so iets beplan – mens weet nooit – dalk daag ons daar op of andersom.

Groete en seënwense

Magdel

Prof in Old  Testament and Biblical Archaeology

Department of Biblical And Ancient Studies

TvW 8-110

P O Box 392

University of South Africa

0003

Tel: +27+12+429 4389 (office);  +27+12+344 0294 (home); +27+(0)84 581 2628 (mobile); +27+12+4294570 (fax)

Email: Lrouxm1@unisa.ac.za

The address where you can access my photo blog is:

www.magdelleroux.blogspot.com

Virus-free. www.avast.com

FW: Emailing: Baie spesiaal om almal bietjie te kon leer ken(Sanita).jpg, Diep denke Elanij (Sanita).jpg, Ek het NOOIT geweet ek sal so baie van 'n bucket hou nie -)) Sanita.jpg, IMG-20160729-WA0004.jpg, Kerk by Tabgha (Sanita).jpg, Klaar vir die dag gepi

Israel 2016 (Foto's van Sanita Pretorius).

-----Original Message-----
From: SP Bags t/a STITCH [mailto:sanita@etime.co.za]
Sent: 30 August 2016 7:52 AM
To: Le Roux, Magdel
Subject: Emailing: Baie spesiaal om almal bietjie te kon leer ken(Sanita).jpg, Diep denke Elanij (Sanita).jpg, Ek het NOOIT geweet ek sal so baie van 'n bucket hou nie -)) Sanita.jpg, IMG-20160729-WA0004.jpg, Kerk by Tabgha (Sanita).jpg, Klaar vir die dag gepik.Mi

hallo

hoop dit gaan goed met jou? hier is my foto's vir die blog. hoop nie ek's te laat nie.

baie groete en liefde
sanita